Die leerteorieë onderliggend aan inligting en kommunikasietegnologie waarvan onderwysers kennis moet dra.
- Resource Type
- Article
- Authors
- Mukhari, Shirley S.; Hugo, Anna J.
- Source
- Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie. 2017, Vol. 36 Issue 1, p1-7. 7p.
- Subject
- Language
- Afrikaans
- ISSN
- 0254-3486
In hierdie artikel word die data uit 'n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers vertroud moet wees met die leerteorieë onderliggend aan die gebruik van IKT in die klaskamer. Behaviourisme, konstruktivisme en konnektivisme as teorieë onderliggend aan IKT word bespreek. Daar word aangedui hoe kennis van hierdie drie leerteorieë saam met die gebruik van IKT tot voordeel van onderrig en leer in die klaskamer kan strek. [ABSTRACT FROM AUTHOR]